Screenshot strings

From Olekdia Wiki
Revision as of 16:05, 16 January 2019 by FuzzyBot (talk | contribs) (Updating to match new version of source page)
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Other languages:
Afrikaans • ‎Bahasa Indonesia • ‎Bahasa Melayu • ‎Deutsch • ‎English • ‎Nederlands • ‎Tagalog • ‎Tiếng Việt • ‎Türkçe • ‎azərbaycanca • ‎català • ‎dansk • ‎eesti • ‎español • ‎français • ‎hrvatski • ‎italiano • ‎latviešu • ‎lietuvių • ‎magyar • ‎norsk bokmål • ‎polski • ‎português • ‎română • ‎slovenčina • ‎slovenščina • ‎suomi • ‎svenska • ‎čeština • ‎Ελληνικά • ‎беларуская • ‎български • ‎русский • ‎српски (ћирилица)‎ • ‎српски / srpski • ‎українська • ‎עברית • ‎العربية • ‎فارسی • ‎नेपाली • ‎मराठी • ‎हिन्दी • ‎বাংলা • ‎ગુજરાતી • ‎தமிழ் • ‎తెలుగు • ‎ಕನ್ನಡ • ‎മലയാളം • ‎සිංහල • ‎ไทย • ‎မြန်မာဘာသာ • ‎中文 • ‎中文(中国大陆)‎ • ‎日本語 • ‎한국어

Trainings:

  1. Kalmte
  2. Bewusheid
  3. Chandra Bhedana
  4. Snuffel-Snuffel asemhaling
  5. Vierkantige asemhaling

Notes:

  1. Werk goed voor voorleggings
  2. Baie verfrissend

Slides:

  1. Oefen | Begin dadelik na die installasie. Geen kennis is nodig nie, maak net jou oë toe en word gelei deur klanke
  2. Maak dit meer vaartbelyn | Maak elke meditasie en asemhalings sessie meer vaartbelyn, en skep jou eie persoonlike oefen sessies.
  3. Dinamiese mode | Die dinamiese mode maak dit moontlik om elke siklus aan te pas, en dit verskaf 'n geleidelike kompleksiteit verhoging
  4. Ondervinding | Ondervinding reflekteer in vlak en in die hoeveelhied tyd wat op elke skema en fase spandeer word
  5. Asemhalings metodes | Asemhalings metodes wat jou lei deur meer gesofistikeerde oefeninge
  6. Aanmanings | Aanmanings om jou eie, gerieflike, oefen skedule te skep
  7. Ryk klanke | Ryk klanke om jou oefening so aangenaam as moontlik te maak: persoonlike klank keuses, verskillende toonhoogtes, uitdoof, ens.
  8. Oefenings logboek | Oefenings logboek met detail van elke asemhalings sessie, meditasie en gesondheids toets in een plek
  9. Vordering | Vorderingskaart wat al jou prestasies wys sodat jy kan sien waar jy was en waar jy is
  10. Gesondheids verloop | Hou jou gesondheids verloop dop met verskeie kardiovaskulêre en respiratoriese toetse on te sien hoe asemhalings oefeninge jou help