Difference between revisions of "Market strings/af"

From Olekdia Wiki
(Created page with "Elimineer laat-aand aptyt aanvalle, en help daardeur om 'n gesonde gewig te behou")
(Updating to match new version of source page)

(15 intermediate revisions by 2 users not shown)
Line 1: Line 1:

<languages/>

<languages/>

= Google Play strings =

= Google Play strings =
Prana Breath: Calm & Meditate

Prana Breath: Rustigheid & Meditasie

Increase mindfulness, improve health, fight stress with breathing & meditation

Bevorder bewusheid, verbeter gesondheid, beveg stres met asemhaling en meditasie

Dive into breathing techniques that are approved by ancient traditions, by modern science and by million+ of our users! Use the power of breathing and meditation to increase your mindfulness and live a better life. It doesn't matter whether you do Yoga, dieting, diving, or not, - you will see the positive impact anyway, for only 7-15 minutes a day!

Duik in asemhalings tegnieke wat goedgekeur is deur eeu oue tradisies, moderne wetenskap en meer as 'n miljoen van ons gebruikers! Gebruik die krag van asemhaling en meditasie om bewusheid te verbeter en 'n beter lewe te lei. Of jy joga doen, dieet, duik of nie; jy sal 'n positiewe impak op jou lewe sien, vir net 7-15 minute 'n dag!

What does it do?

Wat doen dit?
* Improves brain activity: memory, attention, concentration

* Verbeter brein aktiwiteit: geheu, aandagspan, konsentrasie
* Relieves anxiety

* Verlig angs
* Develops resistance to stress, develops physical endurance

* Ontwikkel weerstand teen stres en ontwikkel fisiese uithouvermoë
* Elimineer laat-aand aptyt aanvalle, en help daardeur om 'n gesonde gewig te behou

* Elimineer laat-aand eetlus aanvalle, en help daardeur om 'n gesonde gewig te behou

* Verminder die gereeldheid van verkoues, migraines en asma-aanvalle

* Verminder die gereeldheid van verkoues, migraines en asma-aanvalle

* Bevorder gesonde slaap

* Bevorder gesonde slaap

* Verbeter vokale en asemhaling, daarom is dit 'n aanwins vir sangers en vry-duikers

* Verbeter vokale en asemhaling, daarom is dit 'n aanwins vir sangers en vry-duikers

* Trains the diaphragm thus fights acid reflux (GERD) symptoms

Waarom Prana Breath?

Waarom Prana Breath?
Line 25: Line 26:

* Eenvoudig - klik net op "play", maak jou oë toe en laat die klank jou lei

* Eenvoudig - klik net op "play", maak jou oë toe en laat die klank jou lei

* Opsie om die skerm af te sit gedurende opleiding

* Opsie om die skerm af te sit gedurende opleiding
* 8 asemhalings patrone vir verskillende doeleindes

* 8 asemhalings patrone vir verskeie doeleindes

* Opsie om jou eie skemas te skep

* Opsie om jou eie skemas te skep

* Verrykde statistiek

* Verrykde statistiek
Line 34: Line 35:

Addisioneel vir die Guru weergawe:

Addisioneel vir die Guru weergawe:
* Dynamic trainings for smooth improvement & for sophisticated patterns

* Dinamiese opleiding vir geleidelike verbetering & gesofistikeerde skemas

* Uiteenlopende asemhalings metodes en mantras

* Uiteenlopende asemhalings metodes en mantras
* Detailed progress chart and training log

* Gedetailleerde opleidings logboek en vorderingskaart

* Gesondheids toetse

* Gesondheids toetse

* Verrykte funksies en meer klanke.

* Verrykte funksies en meer klanke.
* Gereëlde opgedateerde databasis met meer as 50 opleidings skemas, by voorbeeld: 4-7-8 asemhaling, Kapalbhati, Anulom Vilom, Nadi Shodhana, Tummo, Udgeeth, ens.

* Gereeld opgedateerde databasis met meer as 50 opleidings skemas, by voorbeeld: 4-7-8 asemhaling, Kapalbhati, Anulom Vilom, Nadi Shodhana, Tummo, Udgeeth, ens.

Wetenskaplike bewyse: https://pranabreath.info/wiki/Research_articles

Wetenskaplike bewyse: https://pranabreath.info/wiki/Research_articles

Line 60: Line 61:

* Forum

* Forum

* Download

* Download

* About us

Latest revision as of 14:52, 7 May 2020

Other languages:
Afrikaans • ‎Bahasa Indonesia • ‎Bahasa Melayu • ‎Deutsch • ‎English • ‎Nederlands • ‎Tagalog • ‎Tiếng Việt • ‎Türkçe • ‎azərbaycanca • ‎català • ‎dansk • ‎eesti • ‎español • ‎français • ‎hrvatski • ‎italiano • ‎latviešu • ‎lietuvių • ‎magyar • ‎norsk bokmål • ‎polski • ‎português • ‎română • ‎slovenčina • ‎slovenščina • ‎suomi • ‎svenska • ‎čeština • ‎Ελληνικά • ‎беларуская • ‎български • ‎русский • ‎српски (ћирилица)‎ • ‎српски / srpski • ‎українська • ‎Հայերեն • ‎עברית • ‎العربية • ‎فارسی • ‎नेपाली • ‎मराठी • ‎हिन्दी • ‎বাংলা • ‎ગુજરાતી • ‎தமிழ் • ‎తెలుగు • ‎ಕನ್ನಡ • ‎മലയാളം • ‎සිංහල • ‎ไทย • ‎ລາວ • ‎မြန်မာဘာသာ • ‎中文 • ‎中文(中国大陆)‎ • ‎日本語 • ‎한국어

Google Play strings

Prana Breath: Rustigheid & Meditasie

Bevorder bewusheid, verbeter gesondheid, beveg stres met asemhaling en meditasie

Duik in asemhalings tegnieke wat goedgekeur is deur eeu oue tradisies, moderne wetenskap en meer as 'n miljoen van ons gebruikers! Gebruik die krag van asemhaling en meditasie om bewusheid te verbeter en 'n beter lewe te lei. Of jy joga doen, dieet, duik of nie; jy sal 'n positiewe impak op jou lewe sien, vir net 7-15 minute 'n dag!

Wat doen dit?

• Verbeter brein aktiwiteit: geheu, aandagspan, konsentrasie
• Verlig angs
• Ontwikkel weerstand teen stres en ontwikkel fisiese uithouvermoë
• Elimineer laat-aand eetlus aanvalle, en help daardeur om 'n gesonde gewig te behou
• Verminder die gereeldheid van verkoues, migraines en asma-aanvalle
• Bevorder gesonde slaap
• Verbeter vokale en asemhaling, daarom is dit 'n aanwins vir sangers en vry-duikers
• Trains the diaphragm thus fights acid reflux (GERD) symptoms

Waarom Prana Breath?

• Absoluut geen advertensies
• Vinnig, geoptimaliseer, battery besparend
• Eenvoudig - klik net op "play", maak jou oë toe en laat die klank jou lei
• Opsie om die skerm af te sit gedurende opleiding
• 8 asemhalings patrone vir verskeie doeleindes
• Opsie om jou eie skemas te skep
• Verrykde statistiek
• Herinneringe om 'n gerieflike opleidings skedule te skep.
• Meeste van die skemas stam van Pranayama, Sufi en Tibetaanse asemhalings gebruike af
• Unieke "Anti-Aptyt" opleiding, om jou te help om teen emosionele etery te baklei
• Eksklusiewe "Sigaret vervang", ontwerp deur Simone Righini, om jou te help om op te hou rook.

Addisioneel vir die Guru weergawe:

• Dinamiese opleiding vir geleidelike verbetering & gesofistikeerde skemas
• Uiteenlopende asemhalings metodes en mantras
• Gedetailleerde opleidings logboek en vorderingskaart
• Gesondheids toetse
• Verrykte funksies en meer klanke.
• Gereeld opgedateerde databasis met meer as 50 opleidings skemas, by voorbeeld: 4-7-8 asemhaling, Kapalbhati, Anulom Vilom, Nadi Shodhana, Tummo, Udgeeth, ens.

Wetenskaplike bewyse: https://pranabreath.info/wiki/Research_articles
Forum: https://pranabreath.info/forum
Facebook: https://facebook.com/OlekdiaPranaBreath

In-app products strings

Guru vir 'n leeftyd
Guru vir 3 maande
Guru vir 1 jaar (60% afslag)
Bevorder jou gesondheid en word meer bewus deur kragtige Guru funksies!

Maak 'n donasie
Ons span waardeer u ondersteuning, dit help ons om ons app te verbeter!

Wiki menu strings

• Wiki
• Blog
• Forum
• Download
• About us